#3  Die A-Z van Gesondheid met dr. Adè, Episode 2: Eksamenstres - die moets en moenies

--:--
In hierdie podsending se episode bespreek Cheréne en dr. Adè Forsyth-Thompson die wenke en truuks om jou te help om jou eksamenstres te bestuur.
Season 1 / Episode 3 12 May 2023 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Health & Fitness

Other recent episodes

VOORSKOU | Die A-Z van Gesondheid met dr. Adè

Die A-Z van Gesondheid met dr. Adè bespreek al die belangrike onderwerpe wat met gesondheid in jou 20’s verband hou: Van dieet en oefening tot geestesgesondheid en jou menstruasie se siklus. Dr. Adè Forsyth-Thompson, voormalige Mej. Suid-Afrika en spesialis-dokter, bespreek slim wenke om in elke aspek van jou lewe te…
Season 1 / Episode 1 1 min