#6  Die A-Z van Gesondheid met dr. Adè, Episode 5: Menstruasie - die sleutel tot jou gesondheid

--:--
In hierdie episode ondersoek Cheréne en dr. Adè die wetenskap agter menstruasie en bespreek hoe om dit makliker te maak om te bestuur.
Season 1 / Episode 6 2 Jun 2023 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Health & Fitness

Other recent episodes

VOORSKOU | Die A-Z van Gesondheid met dr. Adè

Die A-Z van Gesondheid met dr. Adè bespreek al die belangrike onderwerpe wat met gesondheid in jou 20’s verband hou: Van dieet en oefening tot geestesgesondheid en jou menstruasie se siklus. Dr. Adè Forsyth-Thompson, voormalige Mej. Suid-Afrika en spesialis-dokter, bespreek slim wenke om in elke aspek van jou lewe te…
Season 1 / Episode 1 1 min