Agri-uur: 15 Maart, Johan van den Berg

Loading player...
OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels met onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, oor Sentraal Suid-Afrika se kort- en langtermyn weervooruitsigte…
15 Mar 2023 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min