Zantie Swanpoel - Het Jy God Se Ingryping Gemis?

--:--
God is nie in die geraas nie, maar in die stilte. Dinge om ons gebeur elke dag, maar ons moet fokus of ons gaan God se ingryping miskyk en ons geloof gaan daaronder ly.
15 Mar Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Zantie Swanpoel - Wag Op Die Here

Om te wag is moeilik. Ons soek alles nou, en om op God te wag is nie hoe ons koppe nou werk nie. Ons moet nou aanleer hoe om op God te wag.
7 Jun 14 min