Lunch Punch: Tylo Ribeiro oor Mister Supranational South Africa in Goeie Nuus Vrydag

--:--
Tylo Ribeiro oor Mister Supranational South Africa in Goeie Nuus Vrydag.
31 Mar Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Lunch Punch: West se Ernie Bates, Mac Young en Hugo Hewitt in Atterbury Kollig

Die Amerikaanse countrylegende Charley Pride het een keer opgemerk: “It isn’t reasonable to expect that everyone in the world is a country music fan.” En toe met ‘n glimlag bygevoeg: “Not yet, anyway.” Aanhangers van countrymusiek en musiekliefhebbers in die algemeen kan gerus notisie neem van West, die treffergroep bestaande…
22 Sep 6 min