Agri-uur: 12 April, Dr Vaughn Swart

Loading player...
OFM-nuus se Bambatha Giko praat vanoggend met Dr Vaughn Swart van die Universiteit van die Vrystaat oor wat die verhouding tussen insektplae en plantgesondheid is …
12 Apr 2023 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min