Meer oor Dry Ice 4 Farming

--:--
Vir die meeste veeboere is brandmerking ’n noodsaaklike euwel: noodsaaklik omdat dit ’n bewys van eienaarskap is en help om veediefstal te voorkom, en ’n euwel omdat dit traumaties vir die diere is, en die huid (en soms ook die onderliggende vleis) beskadig. Om hierdie dilemma die hoof te bied, bied Dry Ice 4 Farming 'n innoverende nuwe brandmerk-metode – vriesbrandmerking. Pulane Nel-Sekepe gesels nou met Cynthia Oliver van Dry Ice International om meer uit te vind.
12 May 2023 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Buco Kathu nou grootter en beter!

Estelle Kuca, Buco se streeksoperasiebestuurder gesels met Pulane Nel Sekepe oor die opknapping va Buco in Kathu en ander areas.
18 Apr 2 min