
Die nuuste tegnologie en tendense ten toon by Standard Bank gedurende NAMPO 2023
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Nico Groenewald, hoof van agri-besigheid van Standard Bank, oor wat die bank vanjaar als aanbied by Graan SA se NAMPO Oesdag.