
Harvest Bags by Graan SA se NAMPO Oesdag 2023
Loading player...
Nog 'n interessante uitstaller by Graan SA se NAMPO Oesdag is natuurlik Harvest Bags… Hulle bied 'n wye reeks produkte vir verskeie gebruike veral in die landbousektor, wat noodsaaklike ventilasie bied, die produkte verbeter en die waarde van die produkte verhoog. Deon van Wyk vertel meer.