Graan SA verwagtings vir NAMPO Oesdag 2023
Loading player...
Dis absoluut ongelooflik om deel te wees van die 55ste Graan SA NAMPO Oesdag. Wat 'n voorreg. Die terrein lyk pragtig en die uitstallers is gerat om groot besigheid te doen. Pulane Nel Sekepe gesels met Dr Pieter Taljaard, Graan SA Uitvoerende Hoofbestuurder, een van die mense wat hierdie ongelooflike gebeurtenis moontlik maak...