![](https://static.iono.fm/files/p141/logo_1310836_20230516_142530_600.jpg)
Agri SA oorsig van stand van landbou
--:--
OFM se luisteraars word omtrent bederf met van die grootste name in georganiseerde landbou op die lug… Agri SA se hoof-uitvoerende beampte Christo van der Rheede gee 'n kort oorsig te bied oor die stand van landbou in Suid-Afrika tans...