Landbou Landskap - Suiwelkampioenskappe en Prestige Agri Toekennings

--:--
13.05.2023 - Suiwelkampioenskappe en Prestige Agri Toekennings
Leon vd Westhuizen: hoe het hy beoordeling benader tydens die 2023 suiwelkampioenskappe.
Alan Fourie is die hoofbeoordelaar van die Suiwelkampioenskappe. Hy vertel ons van die omvang van hierdie kampioenskappe.
Gertude Jacobs stel ons voor aan die Prestige Agri Toekennings wenner, Nigel Claassen.
Breyton Milford is begeesterd oor Agri Expo se betrokkenheid by geleenthede soos die suiwelkampioenskappe.
Saad vir die saaier: verlore seun deel 1.
Landbou Landskap neem jou saam op ons boerderyreis op Kaapse Kansel 729AM en ook by www.capepulpit.co.za
13 May 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Christianity

Other recent episodes