#DieGROOTBrekfis Adv. Glynnis Breytenbach
--:--
Adv. Glynnis Breytenbach het op #DieGROOTBrekfis met Ruben Delmage en Charonike Nel gesels oor die Thabo Bester saga en veel meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.