ToekomsVenster: 'Laat my rus in groen weivelde'

--:--
Bid dat die Here jou in waarheid sal lei en doen dan wat in jou hart leef.
5 Jun 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster: Alles is net genade

Onthou, alles, alles is genade en onverdiende guns alleen. Elke asemteug en elke tree is omdat die God van hemel en aarde dit in goedheid skenk. Dis wie Hy is, ʼn goeie God.
18 Sep 10AM 2 min