AND NEW WC Boxing Champion Jami Webb

Loading player...
YES COACH!!!!!
Met hierdie woorde is 4 jaar se harde werk en opofferings beloon met die titel Wes-Kaap Boks Kampioen....die geveg slegs 1 minuut en 32 sekondes

Jami Webb deel die gevoel toe hy hierdie woorde hoor en sy afrigter deel met ons die opbou tot hierdie geveg.
7 Jun 2023 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min