#DieGROOTBrekfis - #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES - Laerskool Menlopark - Hoof - Mnr. Pretorius

--:--
Hoof van Laerskool Menlo, Mnr. Pretorius, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die skool tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES uitsending. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
2 Jun 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis - Sensasie

Chris Sen (Sensasie) het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die liedjies wat hy tans nuwe lewe gee met sy hermengde weergawes. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
22 Apr 32 min