Kick the Habit - Voormalige dwelmverslaafde deel haar verhaal

Loading player...
Voormalige dwelmverslaafde, Tanya van Bloemfontein vertel hoe dwelms haar lewe vir 12 jaar lank verwoes het. Sy sluit by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens aan in die OFM Familie Fokus om te vertel hoe sy haar pad na herstel gevind het en hoe belangrik 'n ondersteuningsnetwerk is. Sy het hulp by Aurora Kliniek in Bloemfontein gekry. Vind hulle aanlyn by auroracentre.co.za
23 Jun 2023 3AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

Hormone, menopouse en kanker: KANSA wil dat jy die verhouding tussen 3 beter verstaan

Menopouse gaan nie net oor warm gloede en breinbeneweldheid nie. Dit is ook ‘n tyd wanneer hormonale veranderinge die risiko van borskanker kan beïnvloed. Kliniese Verpleeg Spesialis by KANSA, Vlooi Venter, sluit by Yolanda Maartens aan om te verduidelik hoe hormone, menopouse en kanker jou risiko kan beïnvloed. Besoek gerus…
1 Dec 5AM 5 min