Feesvlinder: Klankdramas verras en vermaak

Loading player...
'n Reeks kort klankdramas is gisteraand uitgesaai en was dit nie 'n sensoriese ervaring nie. Feesvlinder, Sanett Oosthuizen, wat ook een van die stemkunstenaars was, gesels met Sonop-Ontbyt.
29 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Teistering in die werkplek

Linda Brenchley, 'n bedryfsielkundige, verduidelik hoe algemeen en skadelik verskillende teistering in die werkplek is, en wat jy daaromtrent kan doen.
3 Jun 15 min

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min