World Breastfeeding Week: Borsvoedingskonsultant Eloise Swanepoel - Deel 2

--:--
Borsvoedingskonsultant en Dieetkundige Eloise Swanepoel gesels oor die volgende: Ek wil borsvoed... hoe nou gemaak? Hoe kan n swanger mamma haarself voorberei vir borsvoedingssukses?
Wat het ek nodig om te borsvoed?
Ek moet teruggaan werk toe, hoe gemaak met borsvoeding?
Om 'n borsvoedingskonsultant naby jou te vind besoek gerus: http://salactationconsultants.co.za/wp/find-a-consultant/
31 Jul 2023 3AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

Hodgkin’s limfoom 'n minder bekende kanker wat jy van kennis moet dra

Kliniese verpleeg spesialis by CANSA, Vlooi Venter verduidelik hoekom hierdie kanker maklik met Tuberkulose verwar word, wat is die tekens en simptome van Hodgkin’s limfoom waarop mens bedag moet wees en hoe word dit behandel. Besoek https://cansa.org.za/ vir meer besonderhede of epos vventer@cansa.org.za
2 Jul 5AM 5 min

Inspiration can be found despite your mobility impairments

Rolling Inspiration is the premier lifestyle publication in SA for people with mobility impairments. Highlighting the quality of life that people with mobility impairments can enjoy, Rolling Inspiration shares information on education, work, love, sport, sex, travel and so much more. Editor Mariska Morris joins Yolanda in the OFM Family…
27 Jun 3AM 4 min

Borskanker ondersteuning gebied deur vrywilligers wat die pad ken

Ilse De Wit van Reach For Recovery sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die vrywilligers wat deel maak van hul program en hoe belangrik dit is om ondersteuning aan borskanker pasiente te bied. Om betrokke te raak kontak haar gerus by 079 760 4491.
16 Apr 4AM 5 min

Suretha Maartens leef in oorgawe ongeag haar oorplanting 13 jaar terug

Suretha is 'n gebore, grootgeworde Vrystaatse meisie en die middelkind van drie susters. Sy was nog altyd 'n gesonde mens, was lief vir oefening en gesond eet. Toe sy in 2010 gediagnoseer is, het dit vir haar en haar hele gesin as 'n skok gekom. Haar skenker, haar ma, is…
2 Apr 5AM 5 min