World Breastfeeding Week - Hoe kies mens 'n borspomp? - Deel 1

--:--
Marizette Croft, Dieetkundige en gesertifiseerde Borsvoedings konsultant van The Lactation Connection en deel van All Things Breastfeeding Pump Demo Centres sluit aan by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens om te gesels oor of jy ‘n kandidaat is vir uitmelk wanneer jy moet terug gaan werk toe? Watse borspomp gaan vir jou werk, hoe kies mens een sonder om geld te mors? Hoe stoor mens borsmelk by die werk en hoe lank kan mens dit buite ‘n yskas hou?

https://allthingsbreastfeeding.co.za/how-it-works/
2 Aug 2023 3AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

Borskanker ondersteuning gebied deur vrywilligers wat die pad ken

Ilse De Wit van Reach For Recovery sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die vrywilligers wat deel maak van hul program en hoe belangrik dit is om ondersteuning aan borskanker pasiente te bied. Om betrokke te raak kontak haar gerus by 079 760 4491.
16 Apr 4AM 5 min

Suretha Maartens leef in oorgawe ongeag haar oorplanting 13 jaar terug

Suretha is 'n gebore, grootgeworde Vrystaatse meisie en die middelkind van drie susters. Sy was nog altyd 'n gesonde mens, was lief vir oefening en gesond eet. Toe sy in 2010 gediagnoseer is, het dit vir haar en haar hele gesin as 'n skok gekom. Haar skenker, haar ma, is…
2 Apr 5AM 5 min

The quadriplegic and paraplegic charitable trust aims to support entrepreneurs

The quadriplegic and paraplegic charitable trust was established in 2012 in order to provide a means of funding for quadriplegics and paraplegics, especially those from disadvantaged backgrounds, who have entrepreneurial opportunities but just need some guidance and support to grow their ideas and opportunities. Entrepreneurship is often a better avenue…
31 Jan 3AM 11 min