World Breastfeeding Week - Hoe kies mens 'n borspomp? - Deel 2

Loading player...
Marizette Croft, Dieetkundige en gesertifiseerde Borsvoedings konsultant van The Lactation Connection en deel van All Things Breastfeeding Pump Demo Centres sluit aan by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens om te gesels oor of jy ‘n kandidaat is vir uitmelk wanneer jy moet terug gaan werk toe? Watse borspomp gaan vir jou werk, hoe kies mens een sonder om geld te mors? Hoe stoor mens borsmelk by die werk en hoe lank kan mens dit buite ‘n yskas hou?

https://allthingsbreastfeeding.co.za/how-it-works/
2 Aug 2023 3AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

Laat toets jou bloeddruk hierdie Hart Week en kyk na jou hart

Geregistreerde dieetkundige by die Heart and Stroke Foundation van SA, Cari Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan en verduidelik wat ‘n normale bloeddruklesing is en wat jou bloeddruk kan beinvloed. Cari verduidelik ook hoe hoë bloeddruk voorkom of beheer kan word. Verder is daar hulpbronne beskikbaar aanlyn https://www.heartfoundation.co.za/blood-pressure/
14 Sep 8AM 4 min

Hart Week: Die realiteit van hartversaking in Suid Afrika

Geregistreerde dieetkundige by die Heart and Stroke Foundation van SA, Cari Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan hierdie Hart Week om die ernstige statistieke van hartversaking in Suid Afrika met luisteraars ted eel. 64 miljoen mense wereldwyd leef met hartversaking en 1 in elke 5 mense in SA ouer as…
14 Sep 8AM 5 min

Arrhythmia: What causes a heart to beat irregularly?

Nurse Gwendoline Petersen is a Health Promotion and Health Risk Assessment Officer at the Heart and Stroke Foundation of SA and joins Yolanda Maartens this Heart Week to unpack the causes of an irregular heart beat and what symptoms South Africans should look out for. The Heart and Stroke Foundation…
14 Sep 8AM 3 min

KANSA skep veilige ruimte vir jong kanker pasiënte en hul gesinne

'n Kankerdiagnose is vir enige jong mens lewensveranderend. Buiten die fisiese uitdagings, is daar ook groot emosionele en praktiese behoeftes. In die OFM Familie Fokus gesels Yolanda Maartens met Anina Meiring, Dienstebestuurder: KANSA TLC, oor hoe die AYA-kamers 'n veilige ruimte vir tieners en jong volwassenes met kanker skep, en…
5 Aug 7AM 6 min