Ds Johan Els gesels op die Mid-More met Mike program oor Angs, depressie en Identiteit

Loading player...
Ds Johan Els is n kenner en kundige op die gebied van Depressie en Angs.
Hy is n Kliniese Pastorale Terapeut wat hom n kundige maak op hierdie baie belangrike onderwerp.
Hulle gesels ook oor wat dit beteken om jou ware identiteit in Christus te kan kry
2 Aug 2023 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min