Brendan Peyper is opsoek na liefde
--:--
Die talentvolle sanger, Brendan Peyper, is binnekort op die soektog na die liefde van sy lewe, en waar beter om dit te doen as op die skerm van Suid-Afrika? Die Bloemfontein-sanger is bevestig as een van die deelnemers van 'n gewilde realiteitsreeks waar hy liefde gaan soek.