Vandag gesels ons oor die niere en die produk is A Vogel Nephrosolid

Loading player...
Sukkel jy met lae rug pyn wat net nie wil weggaan nie? Ly jy aan hoee bloeddruk? Is jy ‘n diabeet? Dalk vra jou niere vir ekstra ondersteuning. Die produk is A Vogel Nephrosolid. Nephrosolid is sonder voorskrif beskikbaar van apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za.
23 Aug 2023 6AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Die krag van Bio-Strath vir brein en liggaam

Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor Bio-Strath en die belangrike rol wat hierdie produk speel, nie net vir breingesondheid nie maar vir die hele liggaam. Hulle bespreek hoe Bio-Strath kan bydra tot algemene welstand en watter voordele dit vir verskillende lewenstyle inhou. Bio-Strath is beskikbaar in tablet- en stroopvorm en…
29 Apr 4AM 12 min

Hoe Modelle Werklik Spore Maak in Namibië

In hierdie episode van Maak Spore gesels Elmero Strauss met Juanita Dahms van Figure Models oor die werklike impak van modelle in Namibië. Hulle bespreek hoe modelle hul merk maak in die bedryf, die uitdagings wat hulle in die gesig staar, en wat dit werklik verg om suksesvol te wees…
28 Apr 7AM 5 min

Maak Spore: ’n Reis van Groei en Inspirasie met Junin Buys

Elmero Strauss gesels met Junin Buys, rekenmeester by ALI en ’n inspirerende openbare spreker, oor die pad wat sy gestap het en die lesse wat sy langs die roete geleer het. Sy deel hoe hierdie ervarings haar vandag help om ander te bemoedig en te inspireer wanneer sy voor ’n…
22 Apr 3PM 5 min

Gewrigspyn en Oplossings: Hoe om Jou Liggaam Sterk te Hou

Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor ’n baie relevante onderwerp: pyn in jou rug, nek, bene, enkels, heupe, hande en skouers—basies al die gewrigte en skarniere van die liggaam. Hulle kyk na praktiese maniere om jou gewrigte te beskerm en te voorkom dat dit vinnig verweer, asook wat jy kan…
22 Apr 3PM 12 min