Onbeskryflike Genade

Loading player...
Ek is Stefaans Coetzee
Ek is 'n Kind van God
Ek is 'n Man, 'n Pa
EK IS NIE MY VERLEDE NIE

Die Verhaal van 'n seun wat dieergste sou doen, ter wille van aanvaarding.
Dit is 'n verhaal van Hoop, Genade en Tweede Kanse.
Dit wys dat enigeen kan verander. Jy ook.
24 Aug 2023 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min