Alexandra Scheepers, o.15 hoogspring-atleet gesels met Kosmos 94.1 oor haar goue medalje

--:--
Jean-Louis Knouwds het vanoggend gesels met Alexandra Scheepers wat onlangs goud verower het vir hoogspring in Brasilië. Sy deel haar ervaring en toekomsplanne op die lug. Luister hier na die gesprek.
30 Aug 2023 12AM Afrikaans Namibia Arts

Other recent episodes

Anette Rheeder gesels lewersake met hulp van A.Vogel se Boldocynara

Anette Rheeder gesels met ons oor die lewer en ondersteuning met die gebruik van A.Vogel se Boldocynara. A.Vogel produkte, insluitend Boldocynara is beskikbaar by apteke in Namibië. Kry nou meer inligting by A.Vogel se webtuiste: www.avogel.co.za, of stuur gerus vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za.
17 Apr 12AM 7 min