Vandag gesels oor die elle lange spysverteringsstelsel en die redes hoekom mense kla hul maag voel nie lekker nie

--:--
Produk is A Vogel Molkosan. Gebore 1926 en vier 97 jaar al op aarde. Net so oud soos Winnie the Pooh. Vir meer inligting sou 97 jaar se bestaan nie reeds genoeg is nie gaan na www.avogel.co.za of stuur ‘n epos aan info@sanatural.co.za
30 Aug 2023 4AM Afrikaans Namibia Arts

Other recent episodes

Anette Rheeder gesels lewersake met hulp van A.Vogel se Boldocynara

Anette Rheeder gesels met ons oor die lewer en ondersteuning met die gebruik van A.Vogel se Boldocynara. A.Vogel produkte, insluitend Boldocynara is beskikbaar by apteke in Namibië. Kry nou meer inligting by A.Vogel se webtuiste: www.avogel.co.za, of stuur gerus vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za.
17 Apr 3AM 7 min