Die derde wolveiling van die 2023/24-seisoen het hierdie week plaasgevind, met ‘n aanbieding van meer as 5 000 bale. OVK se Juan Venter het meer hieroor…
1 Sep 2023 1AM
English
South Africa
Business News · Business
Isabel van Tonder gesels met EP Nel wat betrokke is by die gewilde Farm Skills kompetisie wat eersdaags by NAMPO Alfa plaasvind. Daar word ook tydens die gesprek gefokus op vaardighede wat nie in handboeke te kry is nie en Nel gee 'n inspirende boodskap aan jongmense wat in landbou…
NAMPO Alfa vind binnekort vanaf 2 tot 4 Oktober plaas in Bothaville. Die diere is terug, maar dit plaas hernude verantwoordelikheid en streng protokol op uitstallers en besoekers. Isabel van Tonder gesels met Albert Loubser, organiseerder van NAMPO Alfa, oor die hoogtepunte vanjaar.
Dis eersdaags NAMPO Alfa, vanaf 2-4 Okt by NAMPO Alfa. Isabel van Tonder gesels met Pikkie Uys, Drakensberger stoetteler, oor sy bydrae in die werkswinkel oor funksionaliteit in beeste wat by NAMPO Alfa aangebied word. Hy waarsku ook oor die grootste slaggate waarop 'n teler bedag moet wees in teel…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.