Meer oor SANParke se opwindende Parkeweek

Loading player...
SANParke se opwindende Parkeweek vind van 16 tot 24 September plaasvind. 'n Week waar die wonders van Suid-Afrika se natuur binne jou bereik is, GRATIS!

Ons fokus spesifiek op die parke wat geen toegangsfooi het gedurende hierdie week nie: Richtersveld, Augrabies, Kgalagadi, en Mokala. Maar onthou, hoewel die toegang gratis is, geld dit nie vir akkommodasie nie.

Pulane Nel-Sekepe het die geleentheid gehad om met Genevieve Maasdorp, die Kommunikasiebestuurder vir SANParke se ‘Arid Parks’, te gesels. Genevieve deel insiggewende inligting en storie agter hierdie jaarlikse inisiatief en wat besoekers kan verwag.
12 Sep 2023 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Span saam met MANNA Studiegroep Gholfdag

Die landbougemeenskap het nog altyd een kragtige waarheid verstaan: groei gebeur nooit alleen nie. Hierdie jaar nooi die MANNA Studiegroep besighede, vennote en gemeenskapsleiers uit om deel te wees van 'n inisiatief wat doel, vennootskap en betekenisvolle impak kombineer. Pulane Nel-Sekepe gesels met Willie Stols oor alles wat verwag kan…
24 Feb 5 min

Enslins gee insig op voorlopige belasting

Enslins lewer hoëgehalte, kliëntgesentreerde rekeningkundige en konsultasiedienste aan. Pulane Nel-Sekepe is in gesprek met Marinus Hoek om die noodsaaklikhede van voorlopige belasting en wat dit vir u winsgrens beteken, te verduidelik. Marinus deel kundige insigte oor die navigasie van afsny datums en die vermyding van algemene ramingsslaggate, om te verseker…
28 Jan 3 min

Immunadue: Meer as 'n immuunversterker

Immunadue gee jou al die daaglikse ondersteuning in één bottel – met vitamiene, minerale en antioksidante. Dit is meer as net 'n immuunversterker. Kyk uit vir die een met die pers prop! Bemarkings Direkteur van Star Choice Marketing, Schalk Mulder sluit by Pulane Nel-Sekepe aan om meer te vertel van…
28 Jan 4 min

Laerskool Eureka bied weer hul Jaarlikse Wildsveiling aan

Die Laerskool Eureka Jaarlikse Wildsveiling is terug en hierdie keer is dit net vir mans. Dis ’n aand vir goeie geselskap, lekker mense, sterk stories en regte manne-kuier. ’n Ontspanne atmosfeer waar vriende bymekaarkom en nuwe bande gesmee word. As jy lus is vir ’n goeie tyd, goeie geselskap en…
26 Jan 2 min