Elke plaas het sy eie uitdagings, van grondvogbewaring tot die keuse van gewasse en basters wat by plaaslike toestande pas. Op Viljoenslaagte, waar die grond hoofsaaklik sanderig is, met sowat 20% klei, is die behoud van beskikbare vog ’n belangrike deel van Stoffel Boshoff se boerderybenadering. Hy wissel sy mielies…
In die Vrystaat kan die regte reën op die verkeerde tyd kom – of glad nie! Daarom was die keuse van ’n sonneblombaster ’n belangrike besluit vir Stoffel Boshoff van Viljoenslaagte. Stoffel plant Pannar se PAN 7160CLP, ’n drie-rigting-kruisbaster met Clearfield Plus-tegnologie. Die langer blomtyd is voordelig vir hom wanneer…
Sukses in die landbou is nie altyd ’n maklike pad nie. Soms beteken dit dat jy van voor af moet begin. Stoffel Boshoff, die eienaar van Viljoenslaagte in die Koppies-distrik in die Vrystaat, het in 2011 sy eie boerdery met 50 hektaar begin. Ná die droogte van 2015 en 2016…
Van genetika tot agronomiese kennis en ondersteuning, glo Pannar daarin om saam met boere te werk aan oplossings wat vertroue in besluitneming gee. Pannar Saad is ’n voorloper-saadverskaffer in Afrika, met ’n gefokusde portefeulje van toppresterende mielie-, sonneblom-, sojaboon- en graansorghumkultivars. Want wanneer dit by boerdery kom, gaan sukses oor…
Vir produsente is genetika ’n belangrike besluit – een wat uiteindelik ’n direkte invloed op prestasie en opbrengs kan hê. Pannar belê voortdurend in genetika en biotegnologie om boere toegang te gee tot kultivars wat vir plaaslike toestande ontwikkel en getoets word. Pannar se doel is eenvoudig: om saam met…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.