Pannar Suksesverhaal: Stoffel Boshoff - Die regte baster moet by die uitdagings kan aanpas

Loading player...
In die Vrystaat kan die regte reën op die verkeerde tyd kom – of glad nie! Daarom was die keuse van ’n sonneblombaster ’n belangrike besluit vir Stoffel Boshoff van Viljoenslaagte.
Stoffel plant Pannar se PAN 7160CLP, ’n drie-rigting-kruisbaster met Clearfield Plus-tegnologie. Die langer blomtyd is voordelig vir hom wanneer die reën nie betyds val nie. Gedurende die afgelope seisoen, toe Desember, Januarie en Februarie droog was, het die baster steeds ’n gemiddelde opbrengs van 1,7 ton per hektaar gelewer.
19 Oct 9AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Pannar Suksesverhaal: Stoffel Boshoff - Vennootskap met Pannar

Elke plaas het sy eie uitdagings, van grondvogbewaring tot die keuse van gewasse en basters wat by plaaslike toestande pas. Op Viljoenslaagte, waar die grond hoofsaaklik sanderig is, met sowat 20% klei, is die behoud van beskikbare vog ’n belangrike deel van Stoffel Boshoff se boerderybenadering. Hy wissel sy mielies…
19 Oct 9AM 2 min

Pannar Suksesverhaal: Johan Swan oor die rol van ondersteuning wat net so belangrik is

Van genetika tot agronomiese kennis en ondersteuning, glo Pannar daarin om saam met boere te werk aan oplossings wat vertroue in besluitneming gee. Pannar Saad is ’n voorloper-saadverskaffer in Afrika, met ’n gefokusde portefeulje van toppresterende mielie-, sonneblom-, sojaboon- en graansorghumkultivars. Want wanneer dit by boerdery kom, gaan sukses oor…
14 Sep 5AM 3 min

Pannar Suksesverhaal: Johan Swan oor die sukses ten spyte van uitdagings

Vir Johan is sukses nie net die resultaat van een goeie besluit nie. Dit kom deur deeglike bestuur, die regte hulpbronne, en genetika waarop jy kan staatmaak. Pannar Saad glo daarin om saam met boere aan oplossings te werk wat hul vertroue in hul besluitneming gee. Met ’n gefokusde saadportefeulje…
14 Sep 5AM 3 min