Liznica House of Hope

Loading player...
Liza en Veronica Labuschagne bedryf reeds verskeie jaar Liznica House of Hope waar hulle na weggooibabas omsien. Liza gesels met Gerhardt en Andri oor die redes waarom ouers besluit om hul baba of kind agter te laat en waar desperate ma's aan kan klop om hulp.
21 Sep 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min