Anton en Rouchelle praat met Jaco Deacon

Loading player...
Jaco Deacon - Uitvoerende beampte van FEDSAS - Nasionale verteenwoordigende organisasie vir Beheerliggame vir Suid-Afrikaanse Skole gesels met ontbyt oor die Bela-wetontwerp en hoe dit die skole beiinvloed.
27 Sep 2023 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min