MOTHS het bewaring van erfenis in die visier

Loading player...
Die Lone Tree Shellhole van die MOTHS beoog om voortaan self historiese geboue in die Barberton-area te onderhou.
"Ons verloor ons geskiedenis," sê Liam May vir Charles.
Hulle gesels oor die monumente.
27 Sep 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

'n Spikkel in die lug

Martie Naudé se tweede boek, 'n Spikkel in die Lug, is by die drukkers en net betyds vir Kersfees. Sy vertel hoe haar boek gebore is. Kontak haar by 079-775-3294 om bestellings te plaas.
18 Dec 6 min

Grootste Geloftedag in dekades by Monument gevier

Op Dinsdag het nagenoeg 40 000 mense Geloftedag by die Voortrekkermonument herdenk. Dit was ongetwyfeld een van die mees betekenisvolle en omvangryke herdenkings in etlike dekades. Dawid Brand, bedryfshoof: media, bemarking en toerisme van die Kultuurtuiste, sê 2025 was ‘n besonderse jaar vir Afrikaners.
18 Dec 8 min

Hou asb. by die padreëls die vakansie

Wees veilig op die pad hierdie feestyd. Solange Soares van TRACN4 verduidelik aan die Middag Game Drive watter maatreëls TRAC alles in plek het.
16 Dec 11 min

Vind genesing in jou tuin

Kan jy genesing vind in jou tuin? Luister na die professionele opinie van 'n organiese groentetuin kundige Elzabé de Bruyn.
15 Dec 13 min