Leer om jouself te verdedig

Loading player...
Hi-Tech Sekuriteit vind die sogenaamde "silly" seisoen wanneer misdaad voor Kersfees toeneem jaarliks al hoe vroeër begin.
Volgens Frank Swanepoel begin dit deesdae reeds in September.
Lappies Labuschagne voeg by mense moet heeltyd bedag wees op wat rondom hulle aangang.
Hi-Tech bied hoeka Saterdag 'n selfverdedigingskursus aan.
11 Oct 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min