Babette nou ‘vreesloos’ ná borskankerstryd

Loading player...
“ʼn Mens besef nie altyd die mense rondom jou vat dit erger as wat jy dit self vat nie. Hulle sal dit net nie altyd vir jou sê nie.”
17 Oct 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min