Kunstenaar verken emosionele doolhof met musiek

Loading player...
“Ons het ʼn tendens om te wil vergeet van goed, dat ons net ʼn lekker tyd moet hê. Musiek moet vermaak, maar dit moet ook bewus maak.”
27 Oct 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min