Nataniël: Nooit twee keer dieselfde nie

Loading player...
Dit is die 20ste jaar wat Nataniël die Laeveld kom vermaak met sy oorspronklike stories, sy sang en ongelooflike sin vir humor. Riaan Loubser, wat dié konsert reël, vertel vir die Verkas-span hoekom dit al so 'n instelling geword het.
27 Oct 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min