KOPSKUIF - Chantal Munnik, verhoudings- en operasionele bestuurder van die Mind Moves-instituut

Loading player...
28.10.2023 - KOPSKUIF - Chantal Munnik, verhoudings- en operasionele bestuurder van die Mind Moves-instituut, gesels op 28 Oktober op Kopskuif. By die Mind Moves-instituut word leer gedefinieer as die vermoë om aan te pas. Die Mind Moves-instituut help mense om hul vermoë om aan te pas en te leer, te optimaliseer. Hierdie instituut streef daarna dat alle mense die insig en gereedskap sal hê om te groei en in kundige, selfversekerde en deernisvolle individue te ontwikkel, wat gesamentlik neurowetenskap ‒ as vergestalting van kennis ‒ kan aanwend om uitdagings die hoof te bied. Skakel gerus in en kom hoor watter verskil die Mind Moves-instituut maak
28 Oct 2023 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

KOPSKUIF - Dr. Marlena Kruger oor Tegnologieverslawing: Die Impak van Slimfone op Jou Brein en Welstand

In hierdie insiggewende podcast-episode gesels Dr. Marlena Kruger, neuro-opvoedkundige en tegnologieverslawing-spesialis, asook uitvoerende hoof van MindUnique Education en TechnoLife Wise Foundation, oor die sielkundige, fisieke en emosionele impak van oormatige tegnologiegebruik. Ontdek die waarskuwingstekens van tegnologieverslawing, hoe slimfone en digitale toestelle breinontwikkeling en welstand beïnvloed, en watter praktiese oplossings, kursusse…
21 Feb 51 min