Estie Schreiber gesels verder oor die spysverteringsstelsel en A.Vogel se "Molkosan"
Loading player...
Ons gaan die week voort met ons gesprek oor A.Vogel se "Molkosan" vir die spysverteringsstelsel. Ons deel ‘n paar stories met lusiteraars en interessante feite. "Molkosan" is in 200ml en 500ml beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels regoor Namibië. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za