KRAGBRON I Is jy tevrede met wat jy het? I Gretha Wiid

Loading player...
1 Timoteus 6:6: “Die godsdiens is ’n groot wins as iemand tevrede is met wat hy het.”
14 Nov 2023 12AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - ROMEINE 8:39

Letterlik niks in hierdie skepping kan ons ooit van God se liefde skei nie. Hy het vir ons kom wys hoe lief Hy ons het toe ons Here, Christus Jesus, in ons plek doodgegaan het. Romeine 8:39 DB
11 Feb 10PM 1 min

Mariette Loubsher - JEREMIA 31:3

Lank gelede reeds het die Here vir Israel gesê: “Ek het julle liefgehad met ’n liefde wat nooit ophou nie. Daarom sal Ek altyd lojaal aan julle bly. Jeremia 31:3 DB
10 Feb 10PM 1 min

Henry Pike - ROMEINE 5:8

Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was. ROMEINE 5:8 AFR83
9 Feb 10PM 3 min

Liomee Vosloo - MIGA 7:7

Ek het besluit ek sal my hulp by die Here soek. Ek sal geduldig wag tot Hy besluit dis nou die tyd om my te red. Verder weet ek die Here sal my gebed beantwoord. Miga 7:7 DB
6 Feb 10PM 1 min

Lynette Beer - HABAKUK 2:3

Jy moet net geduldig bly wag as dit nie gou kom nie, want dit kom beslis, dit sal nie uitbly nie. HABAKUK 2:3 AFR83
5 Feb 10PM 1 min