MID-MORE MET MIKE - WENNER VAN KOKKEDOOR VUUR & VLAM KAREN ELS KOM WYS HAAR GOUE HAAN

Loading player...
VIR KAREN ELS HET DIT ALTYD GEGAAN OOR MEER AS DIE KOS

SY DEEL HAAR ERVARING VAN DAG EEN AF EN DIE EMOSIES VAN DIE OOMBLIK WAT BERTUS BASSON HAAR NAAM SE, EN SY AS DIE WENNER VAN DIE HEEL EERSTE KOKKEDOOR VUUR & VLAM KOMPETSIE AANGEKONDIG WORD
23 Oct 2023 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min

Gee200-projek (Waaroor gaan dit?)

Gee jou bydrae hier: https://www.104fm.co.za/gee-veldtog/ As gelowiges weet ons dat daar ’n verantwoordelikheid is om na die weerloses om te sien—veral kinders. En tog is daar tans kinderhuise in die Wes-Kaap wat regtig swaarkry. Soveel so dat kinders saans gaan slaap met minder as wat hulle nodig het en onseker…
17 Apr 1 min

Gee projek_Waaroor dit gaan?

GEE-WEEK

By Radio Tygerberg het ons bewus geraak van weeskinders wat swaarkry weens finansiële druk die weeshuise waar hulle woon. Ons wil ’n verskil maak—maar ons benodig jou hulp! Wanneer jy R200 bydrae vir ons Gee200-projek, help jy om te verseker dat elke weeskind ’n warm bord kos en genoeg klere…
15 Apr 1 min