Mid-More met Mike - Jerome Hendriks 'n Man van die Gemeenskap VIR die Gemeenskap van Mitchells Plain

Loading player...
Hulle eie omstandighede en situasies met sy skoonma wat hulp benodig het, het Jerome en sy vrou, Charlene, besluit iets moet gedoen word vir die oumense en kinders in die gemeenskap.

Van vroeg dag klim hy in die kar en neem pensionarisse na hulle afsprakke, terwyl Charlene vir kinders voor skool ontbyt gee.
Daarna het hulle n Tee-tuin waar pensionarisse iets kry om te eet en te drink sodat hulle medikasie kan gebruik.

Hulle is afhanklik van God se Genade en Guns om hierdie dienste te kan verrig.
14 Nov 2023 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min

Gee200-projek (Waaroor gaan dit?)

Gee jou bydrae hier: https://www.104fm.co.za/gee-veldtog/ As gelowiges weet ons dat daar ’n verantwoordelikheid is om na die weerloses om te sien—veral kinders. En tog is daar tans kinderhuise in die Wes-Kaap wat regtig swaarkry. Soveel so dat kinders saans gaan slaap met minder as wat hulle nodig het en onseker…
17 Apr 1 min

Gee projek_Waaroor dit gaan?

GEE-WEEK

By Radio Tygerberg het ons bewus geraak van weeskinders wat swaarkry weens finansiële druk die weeshuise waar hulle woon. Ons wil ’n verskil maak—maar ons benodig jou hulp! Wanneer jy R200 bydrae vir ons Gee200-projek, help jy om te verseker dat elke weeskind ’n warm bord kos en genoeg klere…
15 Apr 1 min