MIKE GESELS MET BIANKA VAN ASWEGEN OOR KINDER VEILIGHEID

Loading player...
Nasionale koördineerder en kriminoloog, Bianca van Aswegen deel wenke oor Gesins- en Kinderveiligheid gedurende hierdie eksamentyd en wat die prosedures is om vermiste kinders en mense aan te meld terwyl ons die feesseisoen binnegaan.
15 Nov 2023 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min