Mpumalanga Swem bied vakansieprogram aan

Loading player...
Mpumalanga Swem bied vanaf 16 Desember tot 10 Januarie ‘n vakansieprogram aan.
Ronel Bekker van Mpumalanga Swem het in die ateljee kom gesels oor wat dit behels, hoekom hulle dit aanbied, en hoe jy daaruit kan baat.
27 Nov 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Minister: Appèl teen mynaansoeke eindig by my

Sy departement sal nie toelaat dat enige mynaansoek wat skade aan die omgewing sal aanrig goedgekeur word nie, sê die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp.
4 Mar 11 min

Netwerk met rolbal volgende week

Volgende Vrydag bied Buy Local Lowveld en die KLCBT 'n netwerkgeleentheid saam met rolbal aan. Michelle Holdsworth en Linda Grimbeek vertel hoekom.
4 Mar 7 min

SA Beker begin die naweek

Die SA Beker skop die naweek amptelik af. Die verdedigende kampioene, die Airlink Pumas, begin hul titelverdediging Vrydag teen die SWD Arende in George. Hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, en spanbestuurder, Sam Sikiwe, gesels met Sonop Ontbyt.
3 Mar 9 min