Help om die Witrugaasvoël te beskerm

Loading player...
Veral Witrugaasvoëls sukkel baie tydens die hittegolf.
Kerri Wolter van Vulpro gesels met Charles oor hoe jy dit kan aanmeld as jy hulle aantref waar hulle hulp nodig het.
27 Nov 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min