Antimikrobiese weerstandigheid: Wat dit is

Loading player...
Meer organismes as net bakterieë kan weerstandigheid teen medikasie opbou.
Aptekers Eda Verster van Kiaat Private Hospitaal en Leonie van der Westhuizen van Mediclinic Nelspruit verduidelik vir Andri meer oor weerstand teen antimikrobiese middels - en wanneer antibiotika werklik nodig is.
28 Nov 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min