RecruitAgri vier gegradueerdes

Loading player...
Studente van RecruitAgri het gister hul gradeplegtigheid gehad.
Dié nie-winsgewende organisasie wat in Witrivier gebaseer is bied landbouers die geleentheid om praktiese ervaring op te doen sodat hulle kán boer.
Aan die einde van verlede jaar het hulle ‘n plasingkoers van 98% gehad en volgende meer as verdubbel hul vakleerlinge tot 42.
RecruitAgri het ook ‘n venootskap met die Ndalo Fund, wat hulself beywer om belegging in landbou te bevorder.
Jenni More en Ruline Pieters van RecruitAgri kuier saam met Ferdi Schenck van Ndalo Fund in die ateljee.
1 Dec 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min