Nadia Beukes se ‘The Sound of Music’-kleintyddroom word waar

Loading player...
As klein dogtertjie het Nadia Beukes “The Sound of Music” keer op keer in haar ouma se sonkamer in Lydenburg gekyk. Vandag, dekades later, beskou sy dié herinneringe as kosbare skatte wat handig te pas gaan kom wanneer sy later vandeesmaand die verhoog as “The Sound of Music” se barones Elsa von Schraeder betree. Nadia het met Mizanne Hattingh van Maroela Media oor die rol gesels.
4 Dec 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min