OFM Landbounuus 4 Desember 2023

Loading player...
Verskeie rolspelers in veeartsenykunde vergader weer in Februarie om vordering te bepaal met die totstandkoming van ‘n tweede opleidingsinstelling.
Suid-Afrika se landbou-uitvoer het in die derde kwartaal $3,9 miljard beloop, 'n 4% toename op 'n jaargrondslag.
Landbou-invoer, aan die ander kant, het in die derde kwartaal jaar-op-jaar met 7% afgeneem tot VS$1,8 miljard.
Binnelandse Sake het die geldigheid van permitte vir meer as 46-duisend burgers van Lesotho met nog twee jaar verleng.
4 Dec 2023 6AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Pannar Suksesverhaal: Stoffel Boshoff - Vennootskap met Pannar

Elke plaas het sy eie uitdagings, van grondvogbewaring tot die keuse van gewasse en basters wat by plaaslike toestande pas. Op Viljoenslaagte, waar die grond hoofsaaklik sanderig is, met sowat 20% klei, is die behoud van beskikbare vog ’n belangrike deel van Stoffel Boshoff se boerderybenadering. Hy wissel sy mielies…
19 Oct 9AM 2 min

Pannar Suksesverhaal: Johan Swan oor die rol van ondersteuning wat net so belangrik is

Van genetika tot agronomiese kennis en ondersteuning, glo Pannar daarin om saam met boere te werk aan oplossings wat vertroue in besluitneming gee. Pannar Saad is ’n voorloper-saadverskaffer in Afrika, met ’n gefokusde portefeulje van toppresterende mielie-, sonneblom-, sojaboon- en graansorghumkultivars. Want wanneer dit by boerdery kom, gaan sukses oor…
14 Sep 5AM 3 min